top of page

ONS GEVOLG

Hier is die 6 mense wat ons gekies het om deel van ons gevolg te wees, die mense saam wie ons lag, laf raak en saam kan groei

 

Chané Fee

Rudi Slabbert

Angelique Pretorius

 

Asook:

Master Of

Ceremonies

 

Christoff De Wet

Carmen Breedt

Stiaan Strauss

Dankie aan elkeen van julle wat deel is van elke stap na ons Groot Dag toe. Die stres trane wat jul afvee, die lawwe kuiers, die unieke idees en die sommer-manet bonding sessions. Ons ag julle as die spesiaalste mense om hierdie rol te speel in ons troue. Sonder julle sal ons Bridezilla en Vuil-Coke verslaaf wees. Met julle aan ons sy maak elke stap van hierdie journey een om te onthou xxx

bottom of page